Modulekode | SLK 761 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring – slegs vir BSocSciHons Sielkunde Die navorsingsverslag vir BSocSciHons Sielkunde behels geïntegreerde assessering van alle leerareas wat in hierdie program aangebied word. Studente moet ‘n navorsingsverslag skryf oor goedgekeurde onderwerp in die spesifieke konteks wat as keusekomponente geselekteer is en wat aan al die vereistes wat deur die programbestuurder gestel word, voldoen. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS (BSocSciHons Sielkunde) |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Sielkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App